≈ 10 хв у дорозіЗамок Доброї Надії- Відстань
- 800 м

Die Michaelis-versameling in die Burgerwaghuis aan die Groentemarkplein in Kaapstad bestaan uit 16de, 17de en 18de eeuse Hollandse en Vlaamse skilderye.'n Versameling van 68 skilderye is op 16 Mei 1914 deur sir Max Michaelis aan die volk van Suid-Afrika geskenk uit dankbaarheid vir wat die land vir hom beteken het nadat lady Florence Phillips hom daartoe aangemoedig het.
Не можете знайти потрібне місце? Пошук розуміє будь-яку мову. Відкрити пошук